Afrikaans gedy in die wêreld van kwaito-musiek waar kunstenaars dié taal nou hul eie maak. Die mark vir kwaito behels honderde duisende rande en kwaito-musikante val oor mekaar om in Afrikaans te sing ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
PRETORIA - Mozart en Beethoven se werke word al eeue lank in konsertsale wêreldwyd gehoor. Maar dié komponiste sou waarskynlik nooit kon raai dat hulle ook 'n bydrae in die landboubedryf sal lewer nie ...
Stellenbosch, Wes-Kaap - Die Suid-Afrikaanse jazz-ikoon, Jonathan Butler, sê die eredoktorsgraad waarmee hy vereer is, is een van die grootste oomblikke van sy lewe. Die Universiteit Stellenbosch het ...